Journals
-
Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / South African Journal of Science and Technology
Die hoofdoel van die SATNT is om die natuurwetenskap en tegnologie veral in Suid-Afrika te bevorder deur oop-toegang eweknie-beoordeelde publikasies, maar om terselfdertyd ‘n geleentheid te skep vir Afrikaanssprekende wetenskaplikes om hulle navorsingsresultate in hulle moedertaal te publiseer. Op hierdie wyse word die Afrikaanse natuurwetenskaplike en verwante tegnologiese vaktaal ook onderhou en uitgebou. Voorkeur sal verleen word aan bydraes van Suid-Afrikaanse outeurs.